Hugh Laurie

Hugh Laurie
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Hugh Calum Laurie
Geboorte 11 Junie 1959 (1959-06-11)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hugh Laurie (gebore 11 Junie 1959) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stuart Little (1999), Flight of the Phoenix (2004), en Tomorrowland (2015), en in die televisiereeks House (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy